INTERSKOLE 2026
Wat ’n GANSIE-oorwinning!

Kom kuier saam by ons jaarlikse Gansmark op 29 November 2024! Die mark vind plaas op die Laerskool Gansbaai se sportvelde vanaf 17:00 tot 20:00.
Daar sal iets vir almal wees:
• Boereworsrolle
• Sosaties
• Lekkers
• Calamari
• Poeding
• Nachos
• Roomys
• Pannekoek
• Speletjies vir die hele gesin
• En die gewilde Wit Olifant Tafel!
Neem deel aan die potjiekoskompetisie vir nog meer pret!
Moenie hierdie lekker geleentheid misloop nie! Sien jou daar!
Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreLaerskool Gansbaai vier in 2026 ’n ongelooflike 120 jaar van geskiedenis, groei en gemeenskap!
'n Groepie van Laerskool Gansbaai se senior koorlede het ons harte van trots laat swel by Sondag se Kalfiefees.
Trots op hierdie twee Gansies wat so oor naweke met hul talente woeker!!
Baie sterkte, ons hou duimvas en weet julle gaan ons trots maak!