INTERSKOLE 2026
Wat ’n GANSIE-oorwinning!
Ontmoet die nuwe Leerlingraad van 2025 - hulle is:
Voor vlnr: Danielle Stevens, Jan-Dawid du Plessis, Ninke Kotze, Du-Wayne Arends
Middel vlnr: Jaco Prinsloo, Alet du Preez, Esme Collins, Luhann Fourie, Stephan Badenhorst
Agter vlnr: Hailey Barnard, Layla Wessels, Leon Ferreira, Gretchen Buhr, Mieke van der Westhuizen
'n Hartlike dank aan die borge van ons leerlingraad se pragtige hempies vir 2025, Villet Overstrand (Geregistreerde Rekenmeesters & Ouditeure) en Little Sharkies Dagsorg - ons leerders lyk pragtig!

Hoofleiers 2025 (vlnr):
Du-Wayne Arends (Onder-Hoofseun)
Danielle Stevens (Onder-Hoofdogter)
Ninke Kotze (Hoofdogter)
Jan-Dawid du Plessis (Hoofseun)

Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreLaerskool Gansbaai vier in 2026 ’n ongelooflike 120 jaar van geskiedenis, groei en gemeenskap!
'n Groepie van Laerskool Gansbaai se senior koorlede het ons harte van trots laat swel by Sondag se Kalfiefees.
Trots op hierdie twee Gansies wat so oor naweke met hul talente woeker!!
Baie sterkte, ons hou duimvas en weet julle gaan ons trots maak!