Gansbaai se Daniël Blink vir die Wes-Kaap Ka...
Baie geluk aan Daniël met sy uitstekende prestasie as deel van die Wes-Kaap Kavaliers Tennisspan!

Agt leerders van Laerskool Gansbaai, wat gekies is vir die Wes-Kaapse skaakspan het vanaf 14 tot 19 Desember aan die Mzansi Interprovinsiale Skaakkampioenskappe in Polokwane deelgeneem.
Die 0/8-span het goud verower (Rossouw Coetzer en Lihan Lourens van Laerskool Gansbaai was in dié span). Die 0/12-meisiespan het goud verower (Anneke du Preez van Laerskool Gansbaai was in dié span). Die 0/12-seunsspan het brons verower (Hanro Coetzer en Heinrich Buhr van Laerskool Gansbaai was in dié span). Die 0/14-meisiespan het ook goud verower (Luandi van der Linde, Danielle Stevens en Alet du Preez van Laerskool Gansbaai was in dié span). Wes-Kaap was die wenners van die toernooi met 6 goud, 1 silwer en 6 brons medaljes.
Baie geluk aan elke leerder wat deelgeneem het. Ons is trots op julle. Danielle Stevens het 3de plek, Hanro Coetzer 9de plek, Anneke du Preez 10de plek, Luandi van der Linde 10de plek en Rossouw Coetzer 9de plek elkeen in hul onderskeie ouderdomgroepe behaal.
Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreBaie geluk aan Daniël met sy uitstekende prestasie as deel van die Wes-Kaap Kavaliers Tennisspan!
Baie geluk aan die volgende atlete wat onder die top 6 geëindig het by dié kampioenskappe.
Laerskool Gansbaai nooi gekwalifiseerde en toegewyde onderwysers uit om aansoek te doen...
Vyf van ons Gansie-skaakleerders het die afgelope naweek aan die Curro Winter Open 2026 deelgeneem.
Laerskool Gansbaai neem ontvangs van 24 tablette en twee laaistasies.