INTERSKOLE 2026
Wat ’n GANSIE-oorwinning!
Ons het 'n paar opwindende veranderinge in ons Gansiefamilie:
Afskeid geneem:
Mnr Dawie van Graan het ons einde Desember 2024 verlaat om 'n pos in sy tuisdorp, Worcester, te aanvaar.
Welkom aan boord:
Mev Marna Beets het hierdie jaar by ons aangesluit as Gr 4-onderwyseres (Gr 4.2). Ons is baie bly om haar in ons span te hê!
Groot nuus!
Mnr Mario Leemans (Gr 5.1) en Mev Ankia Leemans (Gr 6.1) verwag 'n babadogtertjie - 'n spesiale nuwe toevoeging tot die Gansiefamilie in Junie 2025.
Ons wens ons personeel alles van die beste toe vir die nuwe jaar!
Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreLaerskool Gansbaai vier in 2026 ’n ongelooflike 120 jaar van geskiedenis, groei en gemeenskap!
'n Groepie van Laerskool Gansbaai se senior koorlede het ons harte van trots laat swel by Sondag se Kalfiefees.
Trots op hierdie twee Gansies wat so oor naweke met hul talente woeker!!
Baie sterkte, ons hou duimvas en weet julle gaan ons trots maak!