INTERSKOLE 2026
Wat ’n GANSIE-oorwinning!

Baie geluk aan die volgende atlete wat elk ń rekord by Donderdag en Vrydag se Kleuresport verbeter/gebreek het:
Handro Anta
Seuns 0/8 60m
9,93s->9,56s
Matayo Minnies
Seuns 0/8 80m
13,15s->12,78s
Liëtte Kotze
Dogters 0/10 Gewigstoot
6,22m->6,77m
Krige Kotze
Seuns 0/11 100m
15,0s->14,97s
Shaugin Pillay
Seuns 0/12 100m
14,4s->14,33s
Seuns 0/12 Hoogspring
1,30m->1,31m
Maks Kotze
Seuns 0/12 100m
14,4s->14,31s
Seuns 0/12 Hoogspring
1,30m->1,36m
Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreLaerskool Gansbaai vier in 2026 ’n ongelooflike 120 jaar van geskiedenis, groei en gemeenskap!
'n Groepie van Laerskool Gansbaai se senior koorlede het ons harte van trots laat swel by Sondag se Kalfiefees.
Trots op hierdie twee Gansies wat so oor naweke met hul talente woeker!!
Baie sterkte, ons hou duimvas en weet julle gaan ons trots maak!