Wintersportdag - 18 April 2026 by Rûens Koll...
Opgewonde gesiggies, dapper pogings en groot gees het die dag regtig spesiaal gemaak.
Baie geluk aan ons Gansies wat uitstekend gevaar het by die Curro Summer Open, wat op Saterdag, 8 Februarie 2025 aangebied is. Die Top 10 van elke ouderdomsgroep het medaljes ontvang:
O.9
• Rossouw Coetzer - 2de
• Lihan Lourens - 3de
• Quade Crafford - 6de
O.11
• Hanro Coetzer - 2de
• Heinrich Buhr - 3de
• Wilhelm Buhr - 5de
O.13
• Danielle Stevens - 4de
• Alet du Preez - 7de
• Gretchen Buhr - 9de
O.15
• Jan-Dawid du Plessis - 10de
Mooi gespeel, julle!
Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreOpgewonde gesiggies, dapper pogings en groot gees het die dag regtig spesiaal gemaak.
Hanro Coetzer het die afgelope naweek aan die Hermanus Rapid-skaaktoernooi deelgeneem.
Baie geluk aan die volgende atlete wat onder die top 6-plekke geëindig het by die byeenkoms te Caledon.
Ons is baie trots op jul harde en toegewyde akademiese insette. Doen so voort Gansies!