INTERSKOLE 2026
Wat ’n GANSIE-oorwinning!
Gansies genooi na Griekeland!
Baie, baie geluk aan Danielle Stevens, Anneke du Preez en Rossouw Coetzer, wat gekies is om Suid-Afrika te verteenwoordig by 'n skaaktoernooi wat in Griekeland sal plaasvind.
Dié skaaktoernooi word aangebied vanaf 12 tot 18 April 2025.
Laerskool Gansbaai is ongelooflik trots op hierdie drie skaakspelers en wens hulle alle voorspoed en sterkte toe.
Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreLaerskool Gansbaai vier in 2026 ’n ongelooflike 120 jaar van geskiedenis, groei en gemeenskap!
'n Groepie van Laerskool Gansbaai se senior koorlede het ons harte van trots laat swel by Sondag se Kalfiefees.
Trots op hierdie twee Gansies wat so oor naweke met hul talente woeker!!
Baie sterkte, ons hou duimvas en weet julle gaan ons trots maak!