INTERSKOLE 2026
Wat ’n GANSIE-oorwinning!

Baie geluk aan ons Gansie-atlete wat gekwalifiseer het vir deelname aan die Boland Atletiekbyeenkoms wat op Saterdag, 22 Februarie in die Paarl aangebied word.
Hulle Suid-Bolandposisies was soos volg:
Liëtte Kotze
3de 1200m; 1ste Gewigstoot
JJ Maree
2de Gewigstoot
Keagan Swart
3de Hoogspring
Handro Anto
1ste 80m; 2de 60m
Die Boland Atletiekbyeenkoms maak slegs voorsiening vir atlete vanaf 0/10, dus sal Handro Anta nie Saterdag deelneem nie.
Alle sterkte aan Liëtte, JJ en Keagan vir die komende naweek. Ons is trots op julle, Gansies!
Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreLaerskool Gansbaai vier in 2026 ’n ongelooflike 120 jaar van geskiedenis, groei en gemeenskap!
'n Groepie van Laerskool Gansbaai se senior koorlede het ons harte van trots laat swel by Sondag se Kalfiefees.
Trots op hierdie twee Gansies wat so oor naweke met hul talente woeker!!
Baie sterkte, ons hou duimvas en weet julle gaan ons trots maak!