VAKATURE: SBL-BETREKKING BY LAERSKOOL GANSBAA...
Laerskool Gansbaai nooi gekwalifiseerde en toegewyde onderwysers uit om aansoek te doen...

Ons skaakmaats woeker in hul privaattyd! Op Saterdag, 15 Februarie het Alet en Anneke du Preez, sowel as Lihan Lourens deelgeneem aan 'n skaaktoernooi wat in Welgemoed aangebied is. Lihan was 4de in die 0/10-groep, Anneke 1ste in die 0/12-groep en Alet 5de in die 0/14-groep. Baie geluk, ons is baie trots op ons Gansies wat skaak só geniet en hul harte uitspeel!
Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreLaerskool Gansbaai nooi gekwalifiseerde en toegewyde onderwysers uit om aansoek te doen...
Vyf van ons Gansie-skaakleerders het die afgelope naweek aan die Curro Winter Open 2026 deelgeneem.
Laerskool Gansbaai neem ontvangs van 24 tablette en twee laaistasies.
Baie geluk aan al ons leerders wat aan die tweede rondte van die tennisproewe deelgeneem het.
Hierdie prestasie is 'n bewys van sy harde werk, toewyding en voortdurende ontwikkeling as speler.