VAKATURE: SBL-BETREKKING BY LAERSKOOL GANSBAA...
Laerskool Gansbaai nooi gekwalifiseerde en toegewyde onderwysers uit om aansoek te doen...

Daniël de Villiers het die afgelope naweek aan die Wilson Tennistoernooi te Kaapstad in die Seuns O/11-afdeling deelgeneem en 'n brons medalje met sy spel verower.
Baie geluk, Daniël! Die Gansies is trots op jou!
Daniël de Villiers links in blou.
Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreLaerskool Gansbaai nooi gekwalifiseerde en toegewyde onderwysers uit om aansoek te doen...
Vyf van ons Gansie-skaakleerders het die afgelope naweek aan die Curro Winter Open 2026 deelgeneem.
Laerskool Gansbaai neem ontvangs van 24 tablette en twee laaistasies.
Baie geluk aan al ons leerders wat aan die tweede rondte van die tennisproewe deelgeneem het.
Hierdie prestasie is 'n bewys van sy harde werk, toewyding en voortdurende ontwikkeling as speler.