INTERSKOLE 2026
Wat ’n GANSIE-oorwinning!

Hiermee wil ons vir Liëtte Kotze baie gelukwens met haar opname in die Boland Atletiekspan 2025. Sy het Saterdag, 22 Februarie 2025 deelgeneem aan die Boland Atletiekbyeenkoms en 'n 4de plek in gewigstoot dogters O/10 behaal.
Alle sterkte vir die volgende byeenkoms wat op 8 Maart 2025 plaasvind.
Trots op jou, Gansie!
Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreLaerskool Gansbaai vier in 2026 ’n ongelooflike 120 jaar van geskiedenis, groei en gemeenskap!
'n Groepie van Laerskool Gansbaai se senior koorlede het ons harte van trots laat swel by Sondag se Kalfiefees.
Trots op hierdie twee Gansies wat so oor naweke met hul talente woeker!!
Baie sterkte, ons hou duimvas en weet julle gaan ons trots maak!