INTERSKOLE 2026
Wat ’n GANSIE-oorwinning!
Ons wil vir Bossfit ‘n groot dankie sê vir die ongelooflike oefensessie saam met ons kinders vandag! Julle energie, entoesiasme en kundigheid maak ‘n groot verskil.
Die goeie nuus is dat hierdie oefensessies elke Vrydag by Laerskool Gansbaai sal plaasvind, heeltemal gratis!
Alle kinders tussen 10 en 13 jaar is welkom om deel te neem.
Kom kry jou oefening in en bou saam aan ‘n gesonde, sterk liggaam! Sien julle volgende Vrydag!
Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreLaerskool Gansbaai vier in 2026 ’n ongelooflike 120 jaar van geskiedenis, groei en gemeenskap!
'n Groepie van Laerskool Gansbaai se senior koorlede het ons harte van trots laat swel by Sondag se Kalfiefees.
Trots op hierdie twee Gansies wat so oor naweke met hul talente woeker!!
Baie sterkte, ons hou duimvas en weet julle gaan ons trots maak!