INTERSKOLE 2026
Wat ’n GANSIE-oorwinning!
Datum: 25 Maart 2025
Tyd: 20:00
Koste: R120
Beleef 'n pragtige musikale aand, waar die skoolkoor en Hugo Lambrechts Musieksentrum in harmonie saamsmelt.
Van klassieke melodieë tot hedendaagse treffers, beloof hierdie vertoning om die gehoor te betower met talent, passie en samehorigheid.
Die Hugo Lambrechts Musieksentrum, ‘n Wes-Kaap Onderwysdepartement Musieksentrum, koester toekomstige musikante deur gespesialiseerde instrumentele-, vokale- en teoretiese onderrig aan skoolgaande leerders en volwasse studente uit ons diverse gemeenskappe te bied.
Moet dit nie misloop nie!
Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreLaerskool Gansbaai vier in 2026 ’n ongelooflike 120 jaar van geskiedenis, groei en gemeenskap!
'n Groepie van Laerskool Gansbaai se senior koorlede het ons harte van trots laat swel by Sondag se Kalfiefees.
Trots op hierdie twee Gansies wat so oor naweke met hul talente woeker!!
Baie sterkte, ons hou duimvas en weet julle gaan ons trots maak!