INTERSKOLE 2026
Wat ’n GANSIE-oorwinning!
Ons 0/11-, 0/12- en 0/13-dogters het op Dinsdag, 4 Maart aan die Walkerbaai Netbalproewe in Hermanus deelgeneem.
Dit was 'n aksiebelaaide dag en vir baie van ons spelers 'n eerste ervaring.
Baie geluk aan elke dogter wat deelgeneem het vir jul harde werk en pragtige spel. Die Gansies is trots op julle almal!
Ons is baie opgewonde oor die volgende dogters wat opgeneem is in die 2025 Walkerbaaispan:
0/11
Merli de Wet
Anneke du Preez
Lucadin Jansen

0/12
Chelsey Els

0/13
Alet du Preez
Ninke Kotze
Esmé Collins
Eron Fortuin

Julle hou die Gansienaam hoog.
Baie geluk, meisies!
Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreLaerskool Gansbaai vier in 2026 ’n ongelooflike 120 jaar van geskiedenis, groei en gemeenskap!
'n Groepie van Laerskool Gansbaai se senior koorlede het ons harte van trots laat swel by Sondag se Kalfiefees.
Trots op hierdie twee Gansies wat so oor naweke met hul talente woeker!!
Baie sterkte, ons hou duimvas en weet julle gaan ons trots maak!