Leersame week vir Graad 2's

Leersame week vir Graad 2's

Laerskool Gansbaai

image left

 

Leersame week vir Graad 2's

Hierdie week het ons graad 2’s geleer van ’n gesonde leefwyse, insluitend die belangrikheid van skoon en veilige water. Vandag het ons ons eie waterfilters gebou en gesien hoe water gesuiwer word. Dit was ’n lekker en leersame ervaring wat ons bewus gemaak het van hoe belangrik skoon water vir ons gesondheid is!

Leersame week vir Graad 2's

Laerskool Gansbaai

Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Rugby-uitslae: Donderdag, 24 April, teen Gansbaai Primêr

Rugby-uitslae: Donderdag, 24 April, teen Gans...

Ons spanne het alles op die veld gegee in hul wedstryde teen Gansbaai Primêr.

Laerskool Gansbaai
Netbal vs Gansbaai Primêr

Netbal vs Gansbaai Primêr

Die Gansies het op Donderdag, 24 April, teen ons buurskool meegeding. 

Laerskool Gansbaai
Netbalnuus

Netbalnuus

Agt van ons dogters het Dinsdag, 22 April, deelgeneem aan die Overbergproewe in Hermanus. 

Laerskool Gansbaai
Rugby en Netbal

Rugby en Netbal

Op Donderdag, 17 April, het die Gansie-rugbyspanne by Laerskool Hermanus kragte gemeet: 0/7 | 0/8 | 0/9 | 0/11 | 0/13A | 0/13B

Laerskool Gansbaai
SPORT

SPORT

Jul betrokkenheid maak ’n groot verskil en word opreg waardeer!

Laerskool Gansbaai
SKAAK

SKAAK

Vyf van ons Gansies, Danielle Stevens, Alet du Preez, Anneke du Preez, Rossouw Coetzer en Lihan Lourens, het hul vakansie laasweek opgeoffer...

Laerskool Gansbaai