Laerskool Gansbaai Kleuresport 2026
Laerskool Gansbaai se jaarlikse kleuresport-atletiekbyeenkoms is op 22 en 23 Januarie 2026 aangebied.
Ouers, neem asseblief kennis dat aansoeke vir Graad R en Graad 1 slegs aanlyn gedoen kan word vanaf 11 Maart tot 15 April 2025.
Moet dit nie misloop nie, verseker jou kind se plek betyds!
Meer inligting hier.
Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreLaerskool Gansbaai se jaarlikse kleuresport-atletiekbyeenkoms is op 22 en 23 Januarie 2026 aangebied.
Graad 2 het vandag hul selfgekweekte clivia-plantjies uitgeplant in plastieksakke.
Die nuwe skolierpatrollielede, onder leiding van Mnre Adrian Hage en Francoise Stoman, het op Woensdag, 21 Januarie hul opleiding ontvang...
Ons wens die Gansies wat die Wes-Kaap verteenwoordig by die Mzansi Inter-Provinsiale Jeugskaakkampioenskap sterkte toe.
Dankie dat julle bygedra het tot ’n onvergeetlike afsluiting van ’n uitstekende jaar!
Die graad 3-leerders het Maandag, 1 Desember hul jaarlike afsluitingsfunksie by Groeneweide gehou.