Trotse Gansies op pad na SA Junior Closed Che...
Ons is ongelooflik trots op julle. Geniet dit en bly veilig!
Op Saterdag, 8 Maart, het 42 van ons skaakspelers deelgeneem aan die "Overberg Close"-toernooi. Hulle het almal baie goed gevaar. 'n Totaal van 26 Gansiespelers het hulle Overberg Skaakkleure verwerf. Die volgende twee leerders het 1ste plek verwerf in hulle onderskeie ouderdomsgroepe: Hanro Coetzer O/11-seuns en Danielle Stevens O/13-dogters. Baie geluk aan elkeen wat deelgeneem het. Ons is baie trots op julle!







Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreOns is ongelooflik trots op julle. Geniet dit en bly veilig!
Ons o.13 rugby- en netbalspan het vanaf 19-21 Maart getoer vir deelname aan Laerskool Van Reede se sportdag in Oudtshoorn.
Die Graad 7's het vandag, 19 Maart, die African Penguin Sanctuary sowel as Great White House besoek.
Op Saterdag, 14 Maart 2026, het ons Gansie mini-krieketspelers fantasties gevaar tydens ons eie Mini-Krieketdag!
'n Eerste vir Laerskool Gansbaai is dat 'n invorderingskonsltant aangestel is...