INTERSKOLE 2026
Wat ’n GANSIE-oorwinning!
Baie dankie aan Danielle Stevens wat as onderhoofdogter van Laerskool Gansbaai gedien het tydens die 1ste kwartaal van 2025. Jy het wonderlike werk gelewer en jy gaan beslis groot dinge bereik waar jy ook al gaan. Mag jy vol moed en selfvertroue vorentoe beweeg, en mag die toekoms vir jou net vreugde en sukses bring. Ons gaan jou mis!
Baie geluk aan Alet du Preez wat as die nuwe onderhoofdogter van Laerskool Gansbaai gekies is! Mag jy hierdie rol met trots en dedikasie dra, en mag jy ‘n positiewe verskil maak in alles wat jy aanpak. Ons weet jy gaan ‘n sukses maak. Die Gansies is baie trots op jou!
Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreLaerskool Gansbaai vier in 2026 ’n ongelooflike 120 jaar van geskiedenis, groei en gemeenskap!
'n Groepie van Laerskool Gansbaai se senior koorlede het ons harte van trots laat swel by Sondag se Kalfiefees.
Trots op hierdie twee Gansies wat so oor naweke met hul talente woeker!!
Baie sterkte, ons hou duimvas en weet julle gaan ons trots maak!