GRAAD 2 | ONS PRAGTIGE LAND
Die afgelope twee weke het ons Graad 2-Gansies meer geleer oor ons pragtige land, Suid-Afrika!

Vyf van ons Gansies, Danielle Stevens, Alet du Preez, Anneke du Preez, Rossouw Coetzer en Lihan Lourens, het hul vakansie laasweek opgeoffer en deelgeneem aan die "South African Junior Closed Chess Championship" wat in Somerset-Wes aangebied is. Die beste skaakspelers van die land is gekies om deel te neem en die kompetisie was baie sterk. Ons skaakspelers het die Gansienaam hoog gehou en ons is baie trots op hulle. Geluk aan Lihan Lourens wat in die 12de plek geëindig het! Welgedaan, Gansies.
Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreDie afgelope twee weke het ons Graad 2-Gansies meer geleer oor ons pragtige land, Suid-Afrika!
Daniël de Villiers het van Vrydag tot Sondag aan die TSA Winelands Lentetoernooi in Somerset-Wes en Stellenbosch deelgeneem.
Laerskool Gansbaai en Harbour on Deck slaan hande saam vir die Overberg Toy Run!
Baie geluk aan die hele Diamond Dancers-span!
Help ons om ’n stukkie geskiedenis vir die toekoms te bewaar!
Kom vier saam met LAERSKOOL GANSBAAI ons ongelooflike 120 jaar van geskiedenis, tradisie en egte Gansie-trots!