INTERSKOLE 2026
Wat ’n GANSIE-oorwinning!

Dit is vir Laerskool Gansbaai 'n groot voorreg om te berig dat beide gimnasiums in Gansbaai, Boss Fit en Health and Active, vanaf hierdie jaar betrokke gaan wees by die fiksheid van ons Gansie-atlete.
Baie dankie aan Jaco Louw en sy Boss Fit-span, sowel as SJ Duvenhage en sy Health and Active-span vir jul waardevolle ondersteuning van skolesport en die bevordering van fiksheid by Laerskool Gansbaai, asook ons gemeenskap.
Jul betrokkenheid maak ’n groot verskil en word opreg waardeer!
Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreLaerskool Gansbaai vier in 2026 ’n ongelooflike 120 jaar van geskiedenis, groei en gemeenskap!
'n Groepie van Laerskool Gansbaai se senior koorlede het ons harte van trots laat swel by Sondag se Kalfiefees.
Trots op hierdie twee Gansies wat so oor naweke met hul talente woeker!!
Baie sterkte, ons hou duimvas en weet julle gaan ons trots maak!