SKAAK

SKAAK

Laerskool Gansbaai

SKAAK

Op Saterdag, 3 Mei, het ons Gansie-skaakspelers aan die Brave Knights Skaaktoernooi te Robertson deelgeneem. Hulle het uitstekende sportmangees getoon en die volgende resultate behaal:

Onder 9:
1ste Lihan Lourens
2de Quade Crafford 
3de Rossouw Coetzer 
5de Leroux Coetzer 
9de Isabelle de Villiers 
11de CJ Fourie 

Isabelle de Villiers is aangewys as die beste onder 9-dogter vir die dag. 

Onder 11: 
1ste Hanro Coetzer 
3de Anneke du Preez 

Anneke du Preez is aangewys as die beste onder 11-dogter vir die dag.

Onder 13:
3de Alet du Preez

SKAAK

Laerskool Gansbaai

Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

INTERSKOLE 2026

INTERSKOLE 2026

Wat ’n GANSIE-oorwinning! 

Laerskool Gansbaai
INTERSKOLE 2026

INTERSKOLE 2026

Die groot dag is amper hier! 

Laerskool Gansbaai
120 JAAR LAERSKOOL GANSBAAI - FEESVIERINGE!

120 JAAR LAERSKOOL GANSBAAI - FEESVIERINGE!

Laerskool Gansbaai vier in 2026 ’n ongelooflike 120 jaar van geskiedenis, groei en gemeenskap!

Laerskool Gansbaai
Gansies (be)koor by Kalfiefees

Gansies (be)koor by Kalfiefees

'n Groepie van Laerskool Gansbaai se senior koorlede het ons harte van trots laat swel by Sondag se Kalfiefees. 

Laerskool Gansbaai
SKAAK - Anneke du Preez en Isabelle de Villiers

SKAAK - Anneke du Preez en Isabelle de Vill...

Trots op hierdie twee Gansies wat so oor naweke met hul talente woeker!!

Laerskool Gansbaai
Sterkte aan ons Gimnaste!

Sterkte aan ons Gimnaste!

Baie sterkte, ons hou duimvas en weet julle gaan ons trots maak!

Laerskool Gansbaai