Blog

LANDLOOP

LANDLOOP

Laerskool Gansbaai

LANDLOOP

Liga 2 is op Woensdag, 7 Mei by Die Bron Primêr te Stanford aangebied. Ten spyte van verkeerde afstande by O/9- en O/10-wedlope, het ons atlete alles ingesit en weereens pragtig presteer. 

Die volgende atlete het onder die top 6 posisies geëindig:

DO/9: Mieke Groenewald 1ste, Pippa Pretorius 2de.
SO/10: Micah Fisher 3de
DO/1O: Liëtte Kotze 2de, Isabelle Beets 4de
D0/11: Lucadin Jansen 3de
DO/12: Skylar Beyers 5de, Luchay Jansen 6de
D0/13: Esmé Collins 3de, Ninke Kotze 4de
D0/14: Janica du Toit 3de

Dan was daar nog verskeie atlete wat in die 8ste en 9de plekke geëindig het. Baie trots op al die langasem Gansies! Hou aan so hard en getrou werk!

LANDLOOP

Laerskool Gansbaai

Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

INTERSKOLE 2026

INTERSKOLE 2026

Wat ’n GANSIE-oorwinning! 

Laerskool Gansbaai
INTERSKOLE 2026

INTERSKOLE 2026

Die groot dag is amper hier! 

Laerskool Gansbaai
120 JAAR LAERSKOOL GANSBAAI - FEESVIERINGE!

120 JAAR LAERSKOOL GANSBAAI - FEESVIERINGE!

Laerskool Gansbaai vier in 2026 ’n ongelooflike 120 jaar van geskiedenis, groei en gemeenskap!

Laerskool Gansbaai
Gansies (be)koor by Kalfiefees

Gansies (be)koor by Kalfiefees

'n Groepie van Laerskool Gansbaai se senior koorlede het ons harte van trots laat swel by Sondag se Kalfiefees. 

Laerskool Gansbaai
SKAAK - Anneke du Preez en Isabelle de Villiers

SKAAK - Anneke du Preez en Isabelle de Vill...

Trots op hierdie twee Gansies wat so oor naweke met hul talente woeker!!

Laerskool Gansbaai
Sterkte aan ons Gimnaste!

Sterkte aan ons Gimnaste!

Baie sterkte, ons hou duimvas en weet julle gaan ons trots maak!

Laerskool Gansbaai