VAKATURE: SBL-BETREKKING BY LAERSKOOL GANSBAA...
Laerskool Gansbaai nooi gekwalifiseerde en toegewyde onderwysers uit om aansoek te doen...
Op Vrydag, 9 Mei, het ons Gansies, wat deel vorm van ons skool se A- en B-spanne, deelgeneem aan die eerste rondte van die skoleliga.
Die A-span het 4 uit hul 5 wedstryde gewen en die B-span het 4 en 'n half uit hul 5 wedstryde gewen. Baie geluk aan albei spanne. Ons is trots op elkeen van julle. Ons hou duim vas vir die volgende rondte op 30 Mei 2025.
Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreLaerskool Gansbaai nooi gekwalifiseerde en toegewyde onderwysers uit om aansoek te doen...
Vyf van ons Gansie-skaakleerders het die afgelope naweek aan die Curro Winter Open 2026 deelgeneem.
Laerskool Gansbaai neem ontvangs van 24 tablette en twee laaistasies.
Baie geluk aan al ons leerders wat aan die tweede rondte van die tennisproewe deelgeneem het.
Hierdie prestasie is 'n bewys van sy harde werk, toewyding en voortdurende ontwikkeling as speler.