INTERSKOLE 2026
Wat ’n GANSIE-oorwinning!
'n Baie goed georganiseerde Liga 3 is op Woensdag, 14 Mei by Rûens Kollege aangebied. Ons Gansie-atlete het ons weereens trots gemaak. Die volgende atlete het onder die top 6 posisies geëindig:
DO/9: Mieke Groenewald 2de; Pippa Pretorius 5de
SO/10: Micah Fisher 5de
DO/10: Liëtte Kotze 3de; Isabella Beets 5de
D0/11: Lucadin Jansen 4de
SO/13: Chris du Toit 5de
DO/13: Esmé Collins 3de; Ninke Kotze 4de
DO/14: Janica du Toit 5de
Baie geluk aan elke atleet wat elke wedloop voltooi het. Hou aan om so hard te werk en in jouself te glo!
Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreLaerskool Gansbaai vier in 2026 ’n ongelooflike 120 jaar van geskiedenis, groei en gemeenskap!
'n Groepie van Laerskool Gansbaai se senior koorlede het ons harte van trots laat swel by Sondag se Kalfiefees.
Trots op hierdie twee Gansies wat so oor naweke met hul talente woeker!!
Baie sterkte, ons hou duimvas en weet julle gaan ons trots maak!