INTERSKOLE 2026
Wat ’n GANSIE-oorwinning!
Tydens die afgelope naweek se Wes-Kaap Individuele Skoleskaak Kampioenskappe te Worcester, het 23 van ons leerders deelgeneem en besonder goed gevaar.
Baie geluk aan Leroux Coetzer (o/7) en Isabelle de Villiers (o/9) wat opgeneem is in die Wes-Kaap Skoleskaakspan. Baie geluk, julle twee - trots op julle!
Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreLaerskool Gansbaai vier in 2026 ’n ongelooflike 120 jaar van geskiedenis, groei en gemeenskap!
'n Groepie van Laerskool Gansbaai se senior koorlede het ons harte van trots laat swel by Sondag se Kalfiefees.
Trots op hierdie twee Gansies wat so oor naweke met hul talente woeker!!
Baie sterkte, ons hou duimvas en weet julle gaan ons trots maak!