o.13 Sporttoer na Oudtshoorn
Ons o.13 rugby- en netbalspan het vanaf 19-21 Maart getoer vir deelname aan Laerskool Van Reede se sportdag in Oudtshoorn.
9 Junie - 3 Oktober 2025
Ons nooi 'n passievolle, energieke en dinamiese onderwyser om vir vier maande deel te word van die Gansie-span!
Belangrikste vereistes sluit in:
• Geskikte graad in onderwys met Sosiale Wetenskappe en/of Engels as hoofvakke
• Afrikaanse onderrigtaal
• Ondervinding met Gr. 4–6 leerlinge
• SARO registrasie / bewys daarvan
• Geldige SAP-verklaring
Ander voordele sluit in:
• Rybewys, sportkwalifikasies, dissipline in klaskamerbestuur en betrokkenheid by buitemuurse aktiwiteite
Sluitingsdatum vir aansoeke: 26 Mei 2025 om 12:00
Stuur jou CV en dekbrief na: admin@gansies.co.za
Gebruik asb. verwysing: POSNO. 01/2025

Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreOns o.13 rugby- en netbalspan het vanaf 19-21 Maart getoer vir deelname aan Laerskool Van Reede se sportdag in Oudtshoorn.
Die Graad 7's het vandag, 19 Maart, die African Penguin Sanctuary sowel as Great White House besoek.
Op Saterdag, 14 Maart 2026, het ons Gansie mini-krieketspelers fantasties gevaar tydens ons eie Mini-Krieketdag!
'n Eerste vir Laerskool Gansbaai is dat 'n invorderingskonsltant aangestel is...
Wat ’n ongelooflike spesiale week vol liefde, lag en saamwees!