GRAAD 2 | ONS PRAGTIGE LAND
Die afgelope twee weke het ons Graad 2-Gansies meer geleer oor ons pragtige land, Suid-Afrika!

Baie geluk aan ons eie Gansie-juffrou, Lyndri Kotze, met haar uitmuntende vaardigheid in netbal.
Sy is onlangs deur die Wes-Kaap Skole Sportkode: Netbal gekies om as 'n o/16-keurder by die Sone 1-proewe, wat op 17 Mei 2025 in Bredasdorp aangebied is, op te tree. Sy het ook 'n uitnodiging ontvang om die Overbergstreek te verteenwoordig as o/16-keurder by die finale Wes-Kaapproewe in Oudtshoorn vanaf 23 tot 24 Mei 2025.
Sterkte, ons is trots op jou!
Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreDie afgelope twee weke het ons Graad 2-Gansies meer geleer oor ons pragtige land, Suid-Afrika!
Daniël de Villiers het van Vrydag tot Sondag aan die TSA Winelands Lentetoernooi in Somerset-Wes en Stellenbosch deelgeneem.
Laerskool Gansbaai en Harbour on Deck slaan hande saam vir die Overberg Toy Run!
Baie geluk aan die hele Diamond Dancers-span!
Help ons om ’n stukkie geskiedenis vir die toekoms te bewaar!
Kom vier saam met LAERSKOOL GANSBAAI ons ongelooflike 120 jaar van geskiedenis, tradisie en egte Gansie-trots!