GRAAD 2 | ONS PRAGTIGE LAND
Die afgelope twee weke het ons Graad 2-Gansies meer geleer oor ons pragtige land, Suid-Afrika!
Ons wil graag ’n reuse dankie sê aan Afrikanos Restaurant vir die ongelooflike bederf wat julle ons onder 13A-span gegun het. Die kos was heerlik, die atmosfeer fantasties, en julle gasvryheid het ons regtig spesiaal laat voel.
Hierdie bederf was nie net ’n lekker afsluiting van 'n hoofstuk nie, maar ook die begin van iets groter… ’n span op pad na nuwe hoogtes!
Dankie dat julle saam met ons hierdie pad stap.
Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreDie afgelope twee weke het ons Graad 2-Gansies meer geleer oor ons pragtige land, Suid-Afrika!
Daniël de Villiers het van Vrydag tot Sondag aan die TSA Winelands Lentetoernooi in Somerset-Wes en Stellenbosch deelgeneem.
Laerskool Gansbaai en Harbour on Deck slaan hande saam vir die Overberg Toy Run!
Baie geluk aan die hele Diamond Dancers-span!
Help ons om ’n stukkie geskiedenis vir die toekoms te bewaar!
Kom vier saam met LAERSKOOL GANSBAAI ons ongelooflike 120 jaar van geskiedenis, tradisie en egte Gansie-trots!