INTERSKOLE 2026
Wat ’n GANSIE-oorwinning!
Beide ons skaakspanne het op Vrydag, 30 Mei, aan die tweede rondte van die Skole Skaakliga deelgeneem. Die A-span het een gewen, een verloor en die B-span het een gewen, een gelykop gespeel. Albei ons spanne het gekwalifiseer vir die finale rondte! Baie, baie geluk en welgedaan. Julle maak ons trots.
Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreLaerskool Gansbaai vier in 2026 ’n ongelooflike 120 jaar van geskiedenis, groei en gemeenskap!
'n Groepie van Laerskool Gansbaai se senior koorlede het ons harte van trots laat swel by Sondag se Kalfiefees.
Trots op hierdie twee Gansies wat so oor naweke met hul talente woeker!!
Baie sterkte, ons hou duimvas en weet julle gaan ons trots maak!