INTERSKOLE 2026
Wat ’n GANSIE-oorwinning!
Ons Graad 3-leerders het geleer om 'n resep te lees en die opgewondenheid was groot toe hul gemmerkoekmannetjies uit die oond kom en hulle dit kon versier.
Lian Ellis, ook Graad 3, het sy eie weergawe van die Gemmerkoekmannetjie se einde in Engels geskryf. Pragtig, Lian!
Dankie aan al ons ouers vir bydraes uit die huis, wat ons maats gehelp het om heerlik te bak en brou!
Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreLaerskool Gansbaai vier in 2026 ’n ongelooflike 120 jaar van geskiedenis, groei en gemeenskap!
'n Groepie van Laerskool Gansbaai se senior koorlede het ons harte van trots laat swel by Sondag se Kalfiefees.
Trots op hierdie twee Gansies wat so oor naweke met hul talente woeker!!
Baie sterkte, ons hou duimvas en weet julle gaan ons trots maak!