INTERSKOLE 2026
Wat ’n GANSIE-oorwinning!
Woensdag het ons ballerina Gansies van "ConGrazia: Ballet vir beginners" die wonderlike geleentheid gehad om 'n 10-jarige ballerinatjie uit Kanada op ons eie LSG verhoog te kon sien! Lyonesse Marais (familie van ons eie Du Plessis Gansies) het Coppelia Waltz met pragtige grasie gedans en was beslis inspirasie vir die Overberg dansertjies wat haar bewegings vasgenael gevolg het.
Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreLaerskool Gansbaai vier in 2026 ’n ongelooflike 120 jaar van geskiedenis, groei en gemeenskap!
'n Groepie van Laerskool Gansbaai se senior koorlede het ons harte van trots laat swel by Sondag se Kalfiefees.
Trots op hierdie twee Gansies wat so oor naweke met hul talente woeker!!
Baie sterkte, ons hou duimvas en weet julle gaan ons trots maak!