Gansbaai o.13A Netbalspan Kry Nuwe Baadjies
Netbalspan spog met nuwe baadjies.
Baie geluk aan ons opvoeders wat vandag hul sertifikate in ontvangs geneem het vir die suksesvolle voltooing van hul ICT-kursus. Dit was 'n naelbyt-vasbyttyd-stryd vir sommige, maar almal het saam deurgedruk, mekaar ondersteun en geseëvier! Dankie aan juf Marna Beets, wat ons aangespoor en ondersteun het.
Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreBaie geluk aan al ons leerders wat aan die tweede rondte van die tennisproewe deelgeneem het.
Hierdie prestasie is 'n bewys van sy harde werk, toewyding en voortdurende ontwikkeling as speler.
Op Dinsdag 26 Mei het ons ligawedstryde teen Laerskool Okkie Smuts uiteindelik plaasgevind...
Die Gansies het op 21 Mei hul 5de rondte ligawedstryde teen Mount Pleasant Primêre Skool gespeel.
Laerskool Gansbaai Laerskool Gansbaai bied weer heerlike Vadersdag wegneemetes aan op 19 Junie 2026.