Gansbaai o.13A Netbalspan Kry Nuwe Baadjies
Netbalspan spog met nuwe baadjies.

Die kinders is terug by die skool… Nou kan die grootmense bietjie jol!
Trek jou ou skooluniform aan, want dit is tyd vir ‘n skooldans met baie pret en GEEN huiswerk nie!
Wys daai detensiekind WIE jy werklik is!
Datum: Saterdag, 2 Augustus 2025
Tyd: 19:00
Plek: Panorama Wedding Venue
Prys: R80 per persoon (Geen o/18’s)
Kaartjies beskikbaar by Laerskool Gansbaai
Kontantkroeg beskikbaar. Kom kuier saam en laat waai soos in jou skooldae!
Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreBaie geluk aan al ons leerders wat aan die tweede rondte van die tennisproewe deelgeneem het.
Hierdie prestasie is 'n bewys van sy harde werk, toewyding en voortdurende ontwikkeling as speler.
Op Dinsdag 26 Mei het ons ligawedstryde teen Laerskool Okkie Smuts uiteindelik plaasgevind...
Die Gansies het op 21 Mei hul 5de rondte ligawedstryde teen Mount Pleasant Primêre Skool gespeel.
Laerskool Gansbaai Laerskool Gansbaai bied weer heerlike Vadersdag wegneemetes aan op 19 Junie 2026.