INTERSKOLE 2026
Wat ’n GANSIE-oorwinning!

Baie geluk aan Isabelle de Villiers (O/9) wat op Saterdag, 19 Julie aan die Cape Winelands Open Skaaktoernooi deelgeneem het. Sy het in die O/10-afdeling meegeding en ’n uitstekende 7de plek algeheel behaal. Isabelle het ook ’n 2de plek onder die dogters in die O/10-groep verower!
Ons is trots op jou harde werk en deursettingsvermoë! Hou so aan, Isabelle!
Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreLaerskool Gansbaai vier in 2026 ’n ongelooflike 120 jaar van geskiedenis, groei en gemeenskap!
'n Groepie van Laerskool Gansbaai se senior koorlede het ons harte van trots laat swel by Sondag se Kalfiefees.
Trots op hierdie twee Gansies wat so oor naweke met hul talente woeker!!
Baie sterkte, ons hou duimvas en weet julle gaan ons trots maak!