INTERSKOLE 2026
Wat ’n GANSIE-oorwinning!
Baie geluk, Maks Kotzé!
Ons is ongelooflik trots op jou insluiting in die Walkerbaai o/12-rugbyspan!
Sterkte en speel hard tydens die Suid-Bolandproewe op 11 Augustus - gee jou alles!

LANDLOOP:
Ons is só trots op die volgende atlete wat ingesluit is in die Overberg Landloopspan:
Do/9: Mieke Groenewald, Pippa Pretorius
Do/10: Liëtte Kotze, Isabella Beets
So/10: Micah Fisher
Do/11: Lucadin Jansen
S0/12: Zean Ludick
Do/13: Esmé Collins, Ninke Kotze
So/13: Chris du Toit, Matthew Fisher
Do/14: Janica du Toit
Hierdie atlete neem Saterdag, 9 Augustus, aan die Boland Landloopproewe te Paarl deel.
Baie geluk en baie sterkte! Harde werk lê voor vir dié week - gee jul beste en die res sal volg.

Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreLaerskool Gansbaai vier in 2026 ’n ongelooflike 120 jaar van geskiedenis, groei en gemeenskap!
'n Groepie van Laerskool Gansbaai se senior koorlede het ons harte van trots laat swel by Sondag se Kalfiefees.
Trots op hierdie twee Gansies wat so oor naweke met hul talente woeker!!
Baie sterkte, ons hou duimvas en weet julle gaan ons trots maak!