Gansies Blink by MOJA Skaak Extravaganza
Op Saterdag 25 April en Sondag 26 April 2026 het ses skaak-Gansies aan die MOJA Chess Extravaganza deelgeneem.
Ons 0/11-krieketspan het op Woensdag, 29 Oktober, teen Kleinmond gespeel en die wedstryd met 54 lopies gewen! ’n Fantastiese prestasie van ons 0/11's!
’n Groot dankie aan Laerskool Kleinmond vir hul goeie sportmangees en die sportiewe wedstryd.
Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreOp Saterdag 25 April en Sondag 26 April 2026 het ses skaak-Gansies aan die MOJA Chess Extravaganza deelgeneem.
Opgewonde gesiggies, dapper pogings en groot gees het die dag regtig spesiaal gemaak.
Hanro Coetzer het die afgelope naweek aan die Hermanus Rapid-skaaktoernooi deelgeneem.
Baie geluk aan die volgende atlete wat onder die top 6-plekke geëindig het by die byeenkoms te Caledon.
Ons is baie trots op jul harde en toegewyde akademiese insette. Doen so voort Gansies!