Blog

Sterkte aan die Wes-Kaapse Jeugskakspan

Sterkte aan die Wes-Kaapse Jeugskakspan

Laerskool Gansbaai

Sterkte aan die Wes-Kaapse Jeugskakspan

Ons wens die Gansies wat die Wes-Kaap verteenwoordig by die Mzansi Inter-Provinsiale Jeugskaakkampioenskap sterkte toe. Hulle speel in Gqeberha, Oos-Kaap, van 14 tot 17 Desember 2025. Mag julle harde werk, fokus en deursettingsvermoë met sukses beloon word. Ons hou julle met trots dop.

Vlnr: Lihan Lourens, Quade Crafford, Isabelle de Villiers en Anneke du Preez

Sterkte aan die Wes-Kaapse Jeugskakspan

Laerskool Gansbaai

Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Donderdagoggend-uitstappie

Donderdagoggend-uitstappie

Die Graad 7's het vandag, 19 Maart, die African Penguin Sanctuary sowel as Great White House besoek. 

Laerskool Gansbaai
Gansbaai Mini-Krieketdag ’n Groot Sukses

Gansbaai Mini-Krieketdag ’n Groot Sukses

Op Saterdag, 14 Maart 2026, het ons Gansie mini-krieketspelers fantasties gevaar tydens ons eie Mini-Krieketdag! 

Laerskool Gansbaai
Skitterende Sterre Agter die Lens

Skitterende Sterre Agter die Lens

Skitterende sterre agter die lens! 

Laerskool Gansbaai
'n 1ste vir Laerskool Gansbaai

'n 1ste vir Laerskool Gansbaai

'n Eerste vir Laerskool Gansbaai is dat 'n invorderingskonsltant aangestel is...

Laerskool Gansbaai
Valentynsweek 2026 by Laerskool Gansbaai

Valentynsweek 2026 by Laerskool Gansbaai

Wat ’n ongelooflike spesiale week vol liefde, lag en saamwees!

Laerskool Gansbaai
CORE TACTICAL SERVICES

CORE TACTICAL SERVICES

Ons waardeer jul teenwoordigheid soggens by die skolierpatrollie en in die middae wanneer skool verdaag.

Laerskool Gansbaai