Donderdagoggend-uitstappie
Die Graad 7's het vandag, 19 Maart, die African Penguin Sanctuary sowel as Great White House besoek.
Laerskool Gansbaai se jaarlikse kleuresport-atletiekbyeenkoms is op 22 en 23 Januarie 2026 aangebied. Hierdie jaar het die Blouspan die meeste punte aangeteken, met die Geelspan wat die beste gees gehad tydens dié twee dae.


Die volgende rekords is verbeter:
• So/9 60m en 80m - Handro Anta en Matayo Minnies. Matayo hou tans die nuutste rekord in albei items.
• 200m en 80m Hekkies 0/13 - Maks Kotze
• Do/10 Hoogspring - Danielle Corbett
Baie dankie aan elke Gansie wat deel was van hierdie byeenkoms - ons is trots op jul elkeen se deelname.
Baie sterkte ook aan die atlete wat vorder na die volgende atletiekbyeenkoms - ons sien uit na die uitslae!
Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreDie Graad 7's het vandag, 19 Maart, die African Penguin Sanctuary sowel as Great White House besoek.
Op Saterdag, 14 Maart 2026, het ons Gansie mini-krieketspelers fantasties gevaar tydens ons eie Mini-Krieketdag!
'n Eerste vir Laerskool Gansbaai is dat 'n invorderingskonsltant aangestel is...
Wat ’n ongelooflike spesiale week vol liefde, lag en saamwees!
Ons waardeer jul teenwoordigheid soggens by die skolierpatrollie en in die middae wanneer skool verdaag.