Blog

Graad 2 van Laerskool Gansbaai Begin Clivia-Kweekprojek

Graad 2 van Laerskool Gansbaai Begin Clivia-Kweekprojek

Laerskool Gansbaai

Graad 2 van Laerskool Gansbaai Begin Clivia-Kweekprojek

Graad 2 het vandag hul selfgekweekte clivia-plantjies uitgeplant in plastieksakke.

Ons het ook nuwe clivia-bolle oopgebreek, die saadjies skoongemaak en geplant.

Met polistireenbokse en plastiek het ons ons eie “kweekhuis” gebou.

Baie dankie aan Whale Coast Conservation wat die bolle aan ons geskenk het en hierdie projek geïnisieer het.

Hou hierdie spasie dop om te sien hoe ons plantjies ontkiem! 

Graad 2 van Laerskool Gansbaai Begin Clivia-Kweekprojek

Laerskool Gansbaai

Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Donderdagoggend-uitstappie

Donderdagoggend-uitstappie

Die Graad 7's het vandag, 19 Maart, die African Penguin Sanctuary sowel as Great White House besoek. 

Laerskool Gansbaai
Gansbaai Mini-Krieketdag ’n Groot Sukses

Gansbaai Mini-Krieketdag ’n Groot Sukses

Op Saterdag, 14 Maart 2026, het ons Gansie mini-krieketspelers fantasties gevaar tydens ons eie Mini-Krieketdag! 

Laerskool Gansbaai
Skitterende Sterre Agter die Lens

Skitterende Sterre Agter die Lens

Skitterende sterre agter die lens! 

Laerskool Gansbaai
'n 1ste vir Laerskool Gansbaai

'n 1ste vir Laerskool Gansbaai

'n Eerste vir Laerskool Gansbaai is dat 'n invorderingskonsltant aangestel is...

Laerskool Gansbaai
Valentynsweek 2026 by Laerskool Gansbaai

Valentynsweek 2026 by Laerskool Gansbaai

Wat ’n ongelooflike spesiale week vol liefde, lag en saamwees!

Laerskool Gansbaai
CORE TACTICAL SERVICES

CORE TACTICAL SERVICES

Ons waardeer jul teenwoordigheid soggens by die skolierpatrollie en in die middae wanneer skool verdaag.

Laerskool Gansbaai