’n Soet verrassing by die Gansbaai Mark!
Ons Junior Koorgroepie het die kuiergaste by die Gansbaai Mark in die Pretoriussaal gaan verras met hul pragtige "pannekoek".
Volgens sy ouers en ouma, is hierdie agtjarige se skoolwerk die heel belangrikste in TJ se lewe en daarna is sport, veral krieket en karate, sy lewe.
Dit was juis daarom dat TJ nie aan die SA proewe wou deelneem nie, want dit het reg in die eksamen tyd geval. TJ se ouers, ma Wicky, pa Nico en ook ouma Fransie Taylor, kan nie die trots wegsteek as hulle vertel dat TJ maar slegs die afgelope twee jaar karate doen en dat hulle geweldig trots is op hom.
Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreOns Junior Koorgroepie het die kuiergaste by die Gansbaai Mark in die Pretoriussaal gaan verras met hul pragtige "pannekoek".
Saterdag 12 September het Mark Arendse, ons Trolley Run-wenner, deur die rakke van OK Foods Gansbaai geblits...
Laerskool Gansbaai vier in 2026 ’n ongelooflike 120 jaar van geskiedenis, groei en gemeenskap!
'n Groepie van Laerskool Gansbaai se senior koorlede het ons harte van trots laat swel by Sondag se Kalfiefees.