INTERSKOLE 2026
Wat ’n GANSIE-oorwinning!

Laerskool Gansbaai vier in 2026 ’n ongelooflike 120 jaar van geskiedenis, groei en gemeenskap!
Kom vier hierdie besondere mylpaal saam met ons tydens ’n reeks spesiale geleenthede:
4 September 2026 - Geesdag en Pretstap met vlot deur die dorp
5 September 2026 - Interskole teen Laerskool De Villiers Graaff
5 September 2026 - Gansie Staldans in die skoolsaal
12 September 2026 - Trolley Run by OK Foods
16 Oktober 2026 - Verjaarsdagvieringe by die skool
23 Oktober 2026 - Gansie Ouer-en-Kind Gholfdag
24 Oktober 2026 - Gansie Gholfdag
31 Oktober 2026 - 120 Jaar Kapsuleseremonie by die skool
31 Oktober 2026 - 120 Jaar Feesdinee by De Uijlenes
Kom wees deel van hierdie besondere 120-jarige viering en help ons om die geskiedenis, herinneringe en mense van Laerskool Gansbaai te vier!
Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More'n Groepie van Laerskool Gansbaai se senior koorlede het ons harte van trots laat swel by Sondag se Kalfiefees.
Trots op hierdie twee Gansies wat so oor naweke met hul talente woeker!!
Baie sterkte, ons hou duimvas en weet julle gaan ons trots maak!