Trotse Gansies op pad na SA Junior Closed Che...
Ons is ongelooflik trots op julle. Geniet dit en bly veilig!
Laerskool Gansbaai se jaarlikse 4X4 kompetisie vind hierdie jaar weer by die pragtige Murasie op 3 September plaas. Inskrywings is oop en kan gedoen word by Elna, elna.lsg@gmail.com.
Ons het lekker groot borge, onsder andere Overcell (Vodacom), Supa Quick en Michellin wat weer beteken lekker pryse!!.
Inskrywingsfooi is dieselfde as laas jaar - R250 per voertuig. Besoekers is welkom @ R10 per motor.
Navrae vir stalletjies vir die dag kan gedoen word by Maryke, 083 706 9730, teen R150 per stalletjie.
Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreOns is ongelooflik trots op julle. Geniet dit en bly veilig!
Ons o.13 rugby- en netbalspan het vanaf 19-21 Maart getoer vir deelname aan Laerskool Van Reede se sportdag in Oudtshoorn.
Die Graad 7's het vandag, 19 Maart, die African Penguin Sanctuary sowel as Great White House besoek.
Op Saterdag, 14 Maart 2026, het ons Gansie mini-krieketspelers fantasties gevaar tydens ons eie Mini-Krieketdag!
'n Eerste vir Laerskool Gansbaai is dat 'n invorderingskonsltant aangestel is...