Trotse Gansies op pad na SA Junior Closed Che...
Ons is ongelooflik trots op julle. Geniet dit en bly veilig!
Baie geluk aan Litha Tyindyi (0/13), Anke & Ciske Kok (0/12), Haylie Kriel (0/12) en Lara Warren (0/12) met hul opname in die Overberg Netbalspan, wat vanaf 14 - 17 Julie 2022 aan die Interdistrikte Toernooi in Wellington sal deelneem. Baie geluk ook aan juf Melissa Doyle, wat gekies is as afrigter van die 0/12 Overbergspan wat aan hierdie toernooi sal deelneem. Welgedaan aan elkeen van julle en sterkte met die oefensessies wat voorlê!
Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreOns is ongelooflik trots op julle. Geniet dit en bly veilig!
Ons o.13 rugby- en netbalspan het vanaf 19-21 Maart getoer vir deelname aan Laerskool Van Reede se sportdag in Oudtshoorn.
Die Graad 7's het vandag, 19 Maart, die African Penguin Sanctuary sowel as Great White House besoek.
Op Saterdag, 14 Maart 2026, het ons Gansie mini-krieketspelers fantasties gevaar tydens ons eie Mini-Krieketdag!
'n Eerste vir Laerskool Gansbaai is dat 'n invorderingskonsltant aangestel is...