VAKATURE: SBL-BETREKKING BY LAERSKOOL GANSBAA...
Laerskool Gansbaai nooi gekwalifiseerde en toegewyde onderwysers uit om aansoek te doen...

Die OOV hou boereworsrolverkope op 27 Mei.
Kaartjies sal beskikbaar wees vanaf Vrydag, 13 Mei tot en met Woensdag, 25 Mei by tannie Elna. Stuur gerus 'n geldjie saam met u kind. Die verkope sal uit die klubhuis gedoen word en die hek by die krieketnette, asook die klein hekkie by die kerk sal oop wees.
Die boereworsrolle sal vanaf 13:00 tot 17:00 beskikbaar wees vir afhaal. Onthou asb om jul kaartjies saam te bring, sonder dit kan ons ongelukkig nie die kos uitgee nie.
Kaartjies is slegs R25 elk.
Ons vra groot asb jul ondersteuning vir hierdie fondsinsamelingsprojek. Alle fondse wat ingesamel word, is om die skool te verbeter en so ook die kinders se ervaring en tyd hier by ons. Baie dankie vir jul voortdurende ondersteuning!
Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreLaerskool Gansbaai nooi gekwalifiseerde en toegewyde onderwysers uit om aansoek te doen...
Vyf van ons Gansie-skaakleerders het die afgelope naweek aan die Curro Winter Open 2026 deelgeneem.
Laerskool Gansbaai neem ontvangs van 24 tablette en twee laaistasies.
Baie geluk aan al ons leerders wat aan die tweede rondte van die tennisproewe deelgeneem het.
Hierdie prestasie is 'n bewys van sy harde werk, toewyding en voortdurende ontwikkeling as speler.