LANDLOOP
Baie dankie aan Chris en Martie du Toit wat hulle harte oopgemaak het om die 12 Overberg Landloopatlete te verras...
Laerskool Gansbaai is verskriklik trots op ons vyf Gansies en oud-Gansies wat mekaar vandag raakgeloop het in die Paarl. Vier van ons oud-leerders is ook opgeneem in hul ouderdomsgroep in die Overbergspan en verskyn saam met ons Gansies van 2022 op die ingeslote foto. Sterkte aan elkeen van julle!
Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreBaie dankie aan Chris en Martie du Toit wat hulle harte oopgemaak het om die 12 Overberg Landloopatlete te verras...
Baie geluk aan Poco Musica se snare-span met pragtige items wat aangebied is by die 1ste Flame Eisteddfod in Hermanus.
Op Maandag, 28 Julie, het 9 van ons "nagtegaal-Gansies" deelgeneem aan die eerste Flame Eisteddfod in die Overberg...
Op Saterdag, 2 Augustus het ons skaakspelers aan die Topskole Skaaktoernooi deelgeneem, wat in Villiersdorp aangebied is.
Walkerbaai en Overberg Spog! Sterkte aan ons Rugby- en Landloopsterre!
Baie geluk aan Isabelle de Villiers (O/9) wat op Saterdag, 19 Julie aan die Cape Winelands Open Skaaktoernooi deelgeneem het.