Sterkte, Alexa Collins, by o/19 Dameskriekett...
Baie geluk aan ons oud-Gansie, Alexa Collins, wat uitgenooi is om die Wes-Kaap o/19 Dameskrieketspan...
Welgedaan aan ons Graad 7-leerders wat gister (30 Augustus 2022) bewys het dat hul ware Gansie Entrepreneurs is! Die markdag vorm deel van hul vak Ekonomiese Bestuurswetenskap (EBW) en te oordeel aan die omset wat party Graad 7's gemaak het, sowel as die aankope waarmee die res van die Gansies uitgestap het, was die Markdag 'n reuse sukses en het leerders dit baie geniet.
Dankie aan die onnies wat hierdie geleentheid aan ons leerders gebied het - die res van die skool het dit ook geniet om deel te vorm van hierdie leersame en genotvolle ervaring!
Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreBaie geluk aan ons oud-Gansie, Alexa Collins, wat uitgenooi is om die Wes-Kaap o/19 Dameskrieketspan...
Kom geniet 'n lekker dag saam met ons op 29 November 2024!
Kom sluit aan vir ’n avontuur onder die sterre op 29 November 2024 vanaf 8:00 in die aand tot 8:00 die volgende oggend!
Kom kuier saam by ons jaarlikse Gansmark op 29 November 2024!
Graad 1-, 2- en 3-leerders 'n heerlike, informele tennistoernooi saam met Laerskool Hermanus en Laerskool Kleinmond gespeel.
Last month, the teachers at Laerskool Gansbaai showed their support for breast cancer awareness by wearing pink at school!