Trotse Gansies op pad na SA Junior Closed Che...
Ons is ongelooflik trots op julle. Geniet dit en bly veilig!
As deel van die "beloning" vir almal se harde werk met die fondsinsameling vir die OK Foods Trolley Run, kon leerders op Maandag, 29 Augustus toekyk hoe onderwysers met roomterte besmeer word! Dit was 'n prettige affêre toe onderwysers in elke Graad hul mede-kollegas kon bykom met roomterte, terwyl leerders elke oomblik geniet het. Mnr Doyle is ook in room gedoop ter viering van hierdie groot fondsinsameling.
'n Hartlike en groot dankie aan elke ouer, voog, familielid, vriend of ondersteuner van Laerskool Gansbaai - u klein bydrae maak dit moontlik om ons leerders toe te rus vir 'n beter leer- en ontwikkelingservaring by Laerskool Gansbaai.
'n Spesiale DANKIE aan OK Foods vir die aanbieding van hierdie jaarlikse "Trolley Run", wat 'n hoogtepunt op ons skoolkalender is. ONS WAARDEER U!


Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreOns is ongelooflik trots op julle. Geniet dit en bly veilig!
Ons o.13 rugby- en netbalspan het vanaf 19-21 Maart getoer vir deelname aan Laerskool Van Reede se sportdag in Oudtshoorn.
Die Graad 7's het vandag, 19 Maart, die African Penguin Sanctuary sowel as Great White House besoek.
Op Saterdag, 14 Maart 2026, het ons Gansie mini-krieketspelers fantasties gevaar tydens ons eie Mini-Krieketdag!
'n Eerste vir Laerskool Gansbaai is dat 'n invorderingskonsltant aangestel is...