4 November 2022: Gansmark

4 November 2022: Gansmark

Laerskool Gansbaai

image left

 

4 November 2022: Gansmark

Laerskool Gansbaai hou Gansmark!

Kom geniet n heerlike aandmark op die rugbyveld saam met jou gesin.

Datum: Vrydag, 4 November 2022

Tyd: 17:30 - 20:00

Plek: Laerskool Gansbaai Rugbyveld

Daar gan speletjies wees vir die jongspan, en n 'live' orkes vir die "ouspan"!

Daar sal lekkers, spookasem, springmielies, draairoomyn, hamburgers, slap chips, boerworsrolle, basaarpoeding, pannekoek, koek, koffie, tee en hot chocolate wees.

Vir meer inligting, kontak Laerskool Gansbaai.

4 November 2022: Gansmark

Laerskool Gansbaai

Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

o.13 Sporttoer na Oudtshoorn

o.13 Sporttoer na Oudtshoorn

Ons o.13 rugby- en netbalspan het vanaf 19-21 Maart getoer vir deelname aan Laerskool Van Reede se sportdag in Oudtshoorn.

Laerskool Gansbaai
Donderdagoggend-uitstappie

Donderdagoggend-uitstappie

Die Graad 7's het vandag, 19 Maart, die African Penguin Sanctuary sowel as Great White House besoek. 

Laerskool Gansbaai
Gansbaai Mini-Krieketdag ’n Groot Sukses

Gansbaai Mini-Krieketdag ’n Groot Sukses

Op Saterdag, 14 Maart 2026, het ons Gansie mini-krieketspelers fantasties gevaar tydens ons eie Mini-Krieketdag! 

Laerskool Gansbaai
Skitterende Sterre Agter die Lens

Skitterende Sterre Agter die Lens

Skitterende sterre agter die lens! 

Laerskool Gansbaai
'n 1ste vir Laerskool Gansbaai

'n 1ste vir Laerskool Gansbaai

'n Eerste vir Laerskool Gansbaai is dat 'n invorderingskonsltant aangestel is...

Laerskool Gansbaai
Valentynsweek 2026 by Laerskool Gansbaai

Valentynsweek 2026 by Laerskool Gansbaai

Wat ’n ongelooflike spesiale week vol liefde, lag en saamwees!

Laerskool Gansbaai