Kersmark 2016
Die gemeente se gewilde Kersmark vind plaas vanaf 9 tot 23 Desember 2016
Die gemeente se gewilde Kersmark vind plaas vanaf 9 tot 23 Desember 2016
Skriflesing: Mat 19:30- 20:1-16 Gelykenis van die arbeiders in die wingerd
Jakob sien gedurig God se genade raak. Besef heeltyd hy is nie alleen nie.
Hervormingssondag is die naaste Sondag aan 31 Oktober. Dit is die dag waarop ons vier dat Martin Luther opgestaan het teen die korrupsie van die kerk van sy dag en aangedring het op die vrywording van die gelowige.
Hoop nie net vir die mens nie, maar ook vir die grond...
As ons vandag moet gesels oor die betekenis van die kerk, wat sal ons alles sê?
Ons bid nie om God te verander nie, maar om deur God verander te word.