Blog

Veiligheidsgesprek: Chroniese Siektes

Veiligheidsgesprek: Chroniese Siektes

Independent Fire Services

Veiligheidsgesprek: Chroniese Siektes

Die volgende Veiligheidsgesprek fokus op Chroniese siektes.

Baie mense ly aan chroniese siektes en ander gesondheids-verwante toestande. Dit is belangrik om te weet of jy ly aan 'n siekte sodat jy behandeling en medikasie kan kry om die siekte te beheer en beter kan word.

 
Chroniese siektes 
  • Onbeheerde diabetes (suikersiekte)
  • Asmalyers 
  • Epileptici (Mense wat ly aan styptrekkings)
  • Hoë bloeddruk
  • Tuberkulose (TB)
  • Depressie of geestelike siektes (diagnosering en medikasie word vereis)
Gesondheidsverwante toestande
  • Swanger vroue
  • Moeders wat borsvoed 
  • Mense wat herstel van groot operasies (hartomleiding, histerektomie, ens.)
  • Mense bo die ouderdom van 55 jaar
  • Mense op krukke, of met een arm buite aksie en beseerde hande
  • Mense wat korttermyn medisyne gebruik wat lomerigheid kan veroorsaak (griep, gastro, ens.)
Wat is op die spel?

As jy ly aan chroniese siektes, of enige van hierdie toestande is jou gesondheid, jou lewe en jou werk in gevaar.

 
Wat is die gevaar?
  • Jy kan jouself in gevaar stel (besering, koma of ander mediese krisisse).
  • Jy kan ander in gevaar stel (die beheer van masjinerie of toerusting).
  • Skofwerk is gevaarlik, want jou werk tye; slaap tyd en eet tye kan jou mediese toestand in 'n hoë risiko plaas of selfs jou dood veroorsaak. 
  • Skofwerk ontstel die geestelike sensitiwiteit van mense wat ly aan chroniese siektes.
Hoe om jouself te beskerm
  1. Vertel jou werkgewer as jy ly aan 'n chroniese siekte.
  2. Neem jou medikasie soos voorgeskryf deur jou dokter.
  3. Verminder jou inname van suiker, cholesterol en soortgelyke voedsel.
  4. Eet baie vrugte en groente - eet minder rooivleis.
  5. Gaan vir gereelde ondersoeke by jou dokter.

Vir meer inligting kontak Independent Fire Services.

Veiligheidsgesprek: Chroniese Siektes

Independent Fire Services

Independent Fire Services in Bredasdorp is a SABS (South African Bureau of Standards) approved health and safety business that works closely with fire departments and health and safety authorities. The main focus points of Independent Fire Services include occupational health and safety services and...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

WATCH THE VIDEO: Welcome to Arniston
Read More

Other Articles

APPLICATIONS FOR THE LEASE OF LED BUSINESS UNITS (CONTAINERS)

APPLICATIONS FOR THE LEASE OF LED BUSINESS UNITS (CONTAINERS)

Applications are hereby invited for the lease of the LED-business units situated at Ou Meule Street, Bredasdorp.

Severe Weather Warning: 9/10 July 2020

Severe Weather Warning: 9/10 July 2020

Please be prepared for severe weather conditions from Thursday to Saturday.

Mediguard Anti Microbial Sanitising - Spray (180ml)​​​​​​​

Mediguard Anti Microbial Sanitising - Spray (180ml)​​​​​​​

Low viscosity disinfectant, an excellent antiseptic, antibacterial and viral spray.

#FastTipTuesday - Winter Warm-up!

#FastTipTuesday - Winter Warm-up!

When you paint in the winter, the surface you are painting may be colder than the ambient temperature.

Our latest reviews...

Our latest reviews...

"We have been on many outrides, Franschoek, Kommetjie, Knysna... absolutely none touch the ride we had with you...."

Guide on the management of COVID-19 in the workplace

Guide on the management of COVID-19 in the workplace

If someone in your business tests positive for #COVID19, there are a couple of steps you must follow immediately.

See All Articles